Member's Area
 
Home Meeting Mr. Camp Events & Different Camps Media Community Contact us      
Community


View Testimonies


Financial Support

links

Testimonies and Support

Send your testimonies to info@campdavid.co.za

Written Testimonies

Victory is the Lords. When the battle gets hard I will preserve and endure. I will let God be my strength. He’s the only One who can carry you to the next level, when your body can go no futher.

I really learned to trust people. Life can not be lived alone. True love is experienced when you have the support of 2 teams encouraging you to go above what you think is impossible.

I want to be intimate with God everyday. So, I will able to grow in new ways everyday.

Thank you Camp David, it means the world.

Jessica

[TiCs Camp Attendant]

Wow! I was so blown away. Even for a girl, the activities were perfectly stretching as well as obtainable. I learned so much about team work and communication (LoL, simple revelation… but important?!)
I did experience God on a much deeper level and things broke through and free in my life.
YEAH!

Even for the Americans we understand…
Pledge: I will strive in my life to become like Esther who fell in love with the King alone & not for what he could give her.

[TiCs Camp Attendant]

Die naweek het my hart en siel weer oop gemaak vir die werk van God. Ek begin voel of ek Geestelik stagneer het al was ek betrokke by ‘n bediening, maar my hart was weer aangeraak. Ek is gedoop en het beelde van God ontvang en dit het my weer laat voel soos ‘n spesiale dogter van God om te weet Hy dink aan my en Sy hart klop vir my!!!

Ek het ook die beker van “acceptance” gedrink en besef ek is nou afgesonder vir my Hemelse Bruidegom en het ‘n opgewonde afwagting vir Sy koms!

Daar is eintlik nie woorde om my ondervinding te beskryf nie.

Dankie pappa

Ek het op ‘n stadium so baie seer gehad en soveel probleme wat nie eens almal my eie was nie. Dit het veroorsaak dat my verhouding met God op die sideline was, maar Vrydag aand al het God dit alles vir my afgebreek en gese dat ons oor gaan begin en die keer gaan ons dit Saam doen.

Die naweek het ek net weer met God bevestig dat dit alles of niks is! Na ‘n lang stryd met my ouers en myself het ek besluit om gehoorsaam te wees en myself te doop! Dit was die beste besluit wat ek nog ooit geneem het! Alles wat oor my gese is was goed wat ek wou  hoor en ek sien nou uit na my toekoms!

Die dag het aangebreek en Camp Ruth het gekom met baie opgewondenheid en alles was so lekker en intressant.

Nina Jansen Van Vuuren: 17-19 April Camp Ruth Gem

Die was nog die beste geestlelike kamp in my lewe. Ek het soveel geleer en soveel afgebreek en vir God gegee. Elke lesing en gebeurtenis was vir my ‘n groot inspirasie gewees en ek’s regtig gevul met die Heilige Gees!

Die kruistog vir my was AWESOME!! Dit was waar soveel goed vir my oopgebreek het!
Vrydag het Tannie Sandra en Oom Bertus vir my huwelik gebid en hulle het soveel goed bevestig wat al oor my en Jean geprofeteer is. Ek het ook net soveel liefde gevoel van hulle af (want ek het nie regtig ‘n goeie verhouding met my ma nie en my dad is oorlede) – so toe hulle my ‘n drukkie gee en my net vashou terwyl ek soos ‘n babatjie gehuil het was net so comforting!

Die hele opset van die kamp was awesome, alhoewel ek ‘n lang lang rus gaan nodig he hierna. LOL

Die bruilofsmaal Vrydagaand was baie special! Die hele naweek was ‘n ooploop! Wow! Daar is soveel fases aangeraak en geleentheid gegee om klaar te maak met die ou dinge! Ek kan vandag hier wegstap met ‘n lied in my hart en as ‘n nuwe mens.

Financial Support

Rimmone Ministries is a not-for-profit ministry supported largely by the generous contributions of people who believe in our message and work. All contributions go directly to the work of reconciliation with Christ.

To donate to Camp David, you can either donate a once-off deposit directly into our bank account or you can set up an automated monthly donation. To do this, just contact us and we will arrange it.

Direct bank deposit:

Standard Bank Potchefstroom
Branch Code: 052 838
Account number: 043-049-265
Reference: "Mobile Number & Name"


We are deeply grateful for your support in our ministry.

Pro 11:24  A man may give freely, and still his wealth will be increased

 

 

Web design by Polar Design SolutionsDevelopment and Hosting by Solution Server